Andries Pretorius - lewensbeskrywing van die Voortrekker Kommandant-generaal

Au$ 7.32

Product Code: 978-1-920091-63-7

Gustav Preller se pragboek gee 'n volledige lewensbeskrywing van die beroemde Voortrekkerleier Andries Pretorius.

Die Inhoudsopgawe kan hier afgelaai word, maar opsommenderwys is die boek in die volgende 20 hoofstukke gedeel:

  • I- Agtergrond van die Voortrek
  • II- Voorgeskiedenis
  • III- Pretorius se eerste Zulu veldtog
  • IV- Engelse ook op die toneel
  • V- Zulumag gebreek
  • VI- Na Vyf jaar
  • VII- Vrytrek politiek in Transvaal
  • VIII- Pretorius se Bepaling van Rasseverhouding
  • IX- Agtervolging
  • X- Stryd teen die Engelse
  • XI- Poging tot onderwerping
  • XII- Trekoorloë as oorsaak van Armoede
  • XIII- Verydelde hoop
  • XIV- Die stryd in die Vrystaat
  • XV- Tweede huwelik
  • XVI- Storm en drang in Transvaal
  • XVII- Soeverein onafhanklik
  • XVIII- Die Boere staat
  • XIX- Kerk van die Voortrek
  • XX- End toe


'n Gedetaileerde indeks van persoonsname asook 'n indeks van plaas- en plekname word aangevul deur 'n bronnelys en 3 Bylaes asook deur 'n aantal fotos en sketse.

543 Bladsye, Afrikaans

Formaat : Aflaaibare PDF