Boere & Nag op St Helena Kombo

Au$ 13.17

Product Code: 978-1-920091-69-9

Tydens die ABO is verskeie Boere krygsgevangenes na die eiland St Helena gestuur.  Bekende skrywer PJ Nienaber het die dagboek van een van hierdie krygsgevangenes (H de Graaf)  te boek gestel en dit is gepubliseer as "Boere op St Helena".

Nienaber het ook 'n roman geskryf oor die krygsgevangenes, baseer nie alleen op die genoemde dagboek nie, maar ook op ander vertellings, welke boek as "Nag op St Helena" publiseer is.  Beide hierdie boeke is individueel beskikbaar, maarten einde 'n meer bekostigbare oplossing daar te stel vir persone wat in beide belangstel, is hierdie kombinasie-weergawe nou beskikbaar gestel.

Formaat : Aflaaibare PDF van ±8mb

Die twee boeke beslaan onderskeidelik 162 en 192 bladsye, en is in Afrikaans.



During the Anglo-Boer War several Boer prisoners of war were sent ot the island of St Helena.  The diary of one of these prisoners - H de Graaf - was published by PJ Nienaber as "Boere op St Helena".  He also released a novel "Nag op St Helena" based on not only this diary but also the reminiscences of other POWs . Both books are available individually, but to make it more affordable this combination version has now been made available too.

Format : Downloadable PDF of ± 8mb

The 2 books comprise 162 and 192 pages respectively and are in Afrikaans.