Pretorius oor drie eeue

Au$ 14.64

Product Code: 978-1-920091-18-7

Die boek "Pretorius deur drie eeue: 1600-1900" is vroeg in 1990's publiseer. Die outeur, Mev ME Pretorius, het na die boek sowat 'n dekade uit druk was, toestemming verleen dat dit in elektroniese formaat beskikbaar gestel word.  Saam met hierdie uitsonderlik boek word die volgende artikels en addisionele inligting nou ook beskikbaar gemaak:    

  • Die kinders van Wessel Pretorius en Josyntgen Claesdochter van Egmond
  • Die stamvader op Mauritius
  • Louw Pretorius van Rheeboksfontein
  • Op besoek aan Ouddorp
  • Die huisbeuring te Nederlo


Formaat : Aflaaibare PDF (±159mb, ge-zip)

Bladsye : 873

Taal : Afrikaans