Search for:
Welcome Guest
[Login | Register]
Shopping Basket
Your basket is empty.
0Items in cart:
R0Total:
 
Currency
 
Mailing List
Subscribe to our mailing list below:
Email:
 

Windhoek: Van Plaaswyk tot Stadsgemeente

Price:
R110

ISBN:
978-1-920091-32-3


Quantity:        Add to Basket
Windhoek: Van Plaaswyk tot Stadsgemeente

“Windhoek: Van Plaaswyk tot Stadsgemeente”  geskryf deur Dr MM Nieuwoudt, is die gedenkuitgawe van die NG Gemeente Windhoek met sy vyftigjarige Jubileumviering.

Die  voorwoord en inhoudsopgawe is te siene by:
http://www.cdbooks-r-us.com/supportdocs/windhoek-intro.pdf

Die volgende word in hierdie oulike boekie gedek:

1. Die stad Windhoek
2. Ons Lidmate in Suidwes-Afrika
3. Windhoek amper... en toe tog deel van 'n gemeente
4. Schaaprivierwyk word Windhoekwyk
5. Windhoek die pastorie-sentrum van Gibeon
6. Die Na-oorlogse Windhoek op weg na 'n selfstandige gemeente
7. Windhoek - 'n plattelandse gemeente
8. Geseënde groei bring baie afstigtings
9. Huisvesting vir die leraars en eredienste
10. Die geestelike bediening en die gemeente in aksie
11. 'n Gemeente op weg
12. Ons leraars in diens
13. Bewaar die erns asseblief

'n Aantal fotos is ook ingesluit: van dominees, kerkrade, kerkgebou edm. Van die vanne wat in die fotos voorkom is Pretorius, Lofty-Eaton, Potgieter, Van Solms, Steenkamp, Strauss, ens.

175 bladsye. Afrikaans

Powered by CubeCart
Copyright Devellion Limited 2006. All rights reserved.