Voortrekkermense 2
Price: R120
Die tweede in die reeks van Gustav Preller se boeke oor Voortrekkermense is nou beskikbaar, en die volgende word gedek:
1. Herinneringe van Karel Trichardt (26 bladsye)
2. Herrinneringe van Mev Anna Steenkamp (Retief) (30 bladsye)
3. Die dagboek van eerwaarde Erasmus Smit (219 bladsye)
4. Bijlae - uittreksel uit 'n brief van Mev SG Smit, dateer 24 Maart 1838 (8 bladsye)
Die boek is goed indekseer en sluit ook 'n persoonsregister van 9 bladsye in.
'n Aantal sketse en tekeninge is ook ingesluit.
Die inhoudsopgawe en die voorwoord is hier te lese.