Die Gereformeerde Kerk, Potchefstroom 1863-1988
Price: R120
Die Gereformeerde Kerk in Potchefstroom het in 1988 sy 125e herdenking gevier, en as deel van die feesvieringe is hierdie pragboek uitgegee, waarin nie net die geskiedenis van die kerk nie, maar ook die persoonlikhede binne en die gebeure in en om die kerk weergegee word. Daar is 'n groot aantal uitsonderlike fotos, o.a. van kerkrade, katkisasieklasse edm. Natuurlik ook oorsigte van die bedieningsjare van die onderskeie dominees wat in die gemeente gedien het. Die boek bevat die volgende hoofstukke: