Oorlogsoormag en ander sketse en verhale
Price: R110
Hierdie boek van Gustav Preller is baseer op die verhale van verskeie individue in die ABO, asook 'n paar Voortrekkerverhale. Die volgende word gedek (die inhoudsopgawe sowel as die eerste bladsy van elke hoofstuk is hier aflaaibaar.) 1. Lettie 2. Moedersmart 3. Johanna 4. Oom Hans 5. Oorlogsoormag 6. Oembaswane 7. Die "Kruger-miljoene" 8. Boere op See 9. Dalmanutha 10. Baanbrekers 11. 'n Vergane Voortrekkerdorp 12. Van dinge wat verbygaan 225 bladsye, Afrikaans