Nag op St Helena
Price: R110
Hierdie boek, deur befaamde skrywer PJ Nienaber, is baseer op die ervarings van 'n aantal Boere-krygsgevangenes op St. Helena, en veral op die oorlogsdagboek van H de Graaf - sien ook "Boere op St Helena" deur dieselfde skrywer asook die kombinasie cd wat beide boeke bevat. 192 Bladsye, Afrikaans