Die Steenkamps van Suidelike Afrika
Price: R125
Hierdie gedetaileerde en goed-uiteengesette boek, geskryf deur Jan Harm Steenkamp, beslaan 364 bladsye, en sluit die volgende in:
- Geslagsregister (254 bladsye) - Naamlys van aangetroude vrouens (31 bladsye) - Naamlys van aangetroude mans (32 bladsye) - Naamlys van Steenkamp mans (32 bladsye) - Lys van ongekoppelde mense (15 bladsye)
Die Voorwoord, Inhoudsopgawe en 'n aantal ander bladsye kan hier afgelaai word.
364 bladsye, Afrikaans