Drakenstein Huwelike en Dope
Price: R160
This cd, which is marketed on behalf of the Drakenstein Heemkring, contains the following registers of the Drakenstein church (now called Paarl):
W.r.t. marriages, the following data is given:
Each of the entries is hyperlinked to an image of the entries
Hierdie CD wat namens die Drakenstein Heemkring verkoop word, bevat die volgende registers van die Drakenstein kerk (nou Paarl):
'n Kort uiteensetting oor die geskiedenis van die kerk word ook gegee.
Die data op die cd is in 2 MS Excel spreivelle, en bevat 750 huwelike en 918 dope. Wat die dope betref, word de volgende inligting aangetoon:
Wat die huwelike betref, word die volgende inligting gegee:
Elke inskrwying het 'n hiperskakel na 'n foto van die betrokke inskrywing.
Die voertaal van die CD is Afrikaans.