Pretorius van Barkly-Oos
Price: R125
In hierdie boek beskryf die welbekende Mev ME Pretorius die geskiedenis en genealogie van die Pretoriusfamilie van die Barkly-Oos area. Gegewe die noue betrokkenheid van die Van Heerdens en die Greyvensteins met die Pretoriusse, word ook aandag geskenk aan gedeeltes van hierdie families. Die boek beslaan 159 bladsye en is in die volgende hoofstukke verdeel: