Janse(n) van Rensburg Familie

Au$ 11.71

Product Code: 978-1-920091-55-2

“Janse(n) van Rensburg Familie", geskryf deur Frikkie Jansen van Rensburg, is die produk van die outeur se wens om sy familiegeskiedenis vir die nageslag te boekstaaf.  

Die  voorwoord en inhoudsopgawe kan hier gelees word.

Die boek is in 7 gedeeltes verdeel:

  1. Kwartierstaat van die outeur
  2. Nasate van Gert Stefanus Janse(n) van Rensburg
  3. Nasate van Tjaart Andries van der Walt
  4. Nasate van Gerret Jacobus Pretorius
  5. Nasate van Adolph Jonker
  6. Nasate van Stamvader Claas (Nicolaas) Janse(n) van Rensburg
  7. Naamsindeks

'n Aantal familiefotos is ook ingesluit.

Bladsye : 449, waarvan 46 dubbelkolom bladsye 'n naamindeks bevat. In Afrikaans
Formaat : Aflaaibare PDF (±110mb, ge-zip)
ISBN : 978-1-920091-55-2