Jourdan/Jordaan genealogie Vol 2

Au$ 48.80

Product Code: 978-1-920429-64-5 

Die Genealogie van Jourdan/Jordaan 1424-2021 - Volume 2: Nageslag van Jan Jourdan

In die tweede volume (3058 bladsye) van die nuutste weergawe van die Jordaanregister verskaf die outeurs die 10 voorgeslagte en 14 nageslagte van Jan (Jean) Jourdan * 1691  1736 en sy vrou (en niggie) Susanna. Jan was die seun van Jehan Jourdan en Isabeau Longue.

Die Inhoudsopgawe van hierdie volume is as volg:

  • Bedankings
  • Inleiding
  • Voorouers van Jan Jourdan 
    • Eerste generasie
    • --->
    • Tiende generasie
    • Bronaanhalings
  • Nageslag van Jan Jourdan
    • Eerste generasie
    • --->
    • Veertiende generasie
    • Bronaanhalings
  • Tydlyn: Voorouers van Jan Jourdan
  • Chronologiese verslag
  • Naamindeks
  • Plekindeks
     

Bladsye: 3058 (Afrikaans)
Formaat: Aflaaibare PDF