Morkel - A remarkable South African family (updated)

Au$ 11.71

Product Code: 978–0–9923666–4–3

MORKEL A Remarkable South African Family (opdateerd)

'n 289-bladsy boek oor die Morkel familiegeskiedenis, met bypassende genealogie van die sleutelpersone. Fotos (sommige in kleur), kaarte, familie-lyne en staaltjies steun die verhaal. Die aflaaibare produk sluit ook 'n genealogie vir die Morkelfamilie in in die vorm van 'n 'buitelyn afstammelingsverslag'. Hoewel dit onvolledig is, bly dit die mees omvattende Morkel genealogie beskikbaar. 'n Opdateerde gedcom leer met die genealogie word ook ingesluit.

Die Morkels in Suider Afrika stam almal af van Philip Morkel wat as 'constapel' (artilleris) in 1708 op die VOC skip Oosterstein aan die Kaap gekom het. Hoewel selde in die nuus, is daar nogtans hoogs interessante en merkwaardige verhale om te lees oor hierdie familie in suider Afrika. Hul was bekend gedurende die vroeë 1900s as uitstaande rugbyspelers, en honderd jaar later vir krieket prestasies. Maar daar is heelwat meer –:

 

  • Gasheer vir meer as 80 skipbreukelinge in 1722
  • Britse dragonders gestasioneer in 1795 by rebelse Morkel plase
  • Stigting van die dorp Somerset Wes en die bou van die kerk
  • Voorsien voedsel aan bandiete op ‘n skip en dus breek die ‘pledge’ met venynige reaksie van die gemeenskap
  • Red Brockman se lewe gedurende ‘n leeu aanval
  • Die wang van ‘n Morkel gelek deur ‘n leeu
  • Stigting van ‘n wegbreek-kerk, waar gemengde-ras Morkels aansluit in die genealogie, en heelwat meer.

 

Formaat: PDF Aflaaibare lêer (±56mb, ge-zip) 
Bladsye : 289 (in Engels )
ISBN : 978–0–9923666–4–3

 


MORKEL A Remarkable South African Family (updated)

A 289 page book of family history with genealogy to place the people in context. Photos (some in colour), maps, family lines and anecdotes enhance the text. The downloadable product also contains a Morkel Genealogy in the form of a reader-friendly ‘Descendant’s Report’. While incomplete, it is the most comprehensive genealogy of the Morkel family available. An updated gedcom file with the genealogy is also included.

All the Morkels in Southern Africa have descended from Philip Morkel who arrived at the Cape in 1708 as 'constapel' (artillerist) in the Dutch East India ship Oosterstein. Although with a fairly low profile, there are some interesting and remarkable stories to tell about the Morkel family in Southern Africa. They were known during the early 1900s for prowess in rugby, and a hundred years later for cricket. But there is much more –:

 

  • Hosting 80 shipwrecked crew in 1722
  • Occupying British dragoons posted in 1795 on Morkel farms
  • Founding the town and church of Somerset West
  • Being ostracised for breaking the pledge by feeding starving prisoners on a convict ship
  • Saving Brockman’s life from a man eater lion
  • Being licked in the face by a lion
  • Founding of a breakaway church and much more.

 

Format: PDF downloadable file(±56mb, zipped)
Pages : 289 ( in English )
ISBN : 978–0–9923666–4–3