NGK Wolmaransstad

Au$ 11.71

Product Code: 978-1-920091-60-6

Die NG Kerk in Wolmaransstad het in 1988 sy eeufees gevier en het ter herdenking hierdie 178-bladsye boek die lig laat sien.

 

Die boek bevat nie net die geskiedenis van die kerk self nie, maar gee ook 'n uiteensetting van die milieu waarin die kerk gestig is en gegroei het. So vind ons die agtergrond van die destydse Wes-Transvaal, 'n hoofstuk oor die impak van die ABO asook die uitbreiding en groei van die kerk self.

 


 

Meer as 50 fotos is ingesluit, insluitende van verskeie kerkrade, lidmate, kategete asook natuurlik die kerkgeboue en dominees oor die honderd jaar tot 1988.
 

 

Die inhoudsopgawe van die boek is as volg:

  • Feesredes en -groete van verskillende kerke
  • Wes-Transvaal ongerep
  • Nuwe land word binnegetrek
  • Die ontwikkeling van die N.G. Kerk noord van die Vaalrivier
  • Pogings tot Kerkvereniging
  • Gemeentestigting tot 1899
  • In die Skadu's van oorlog 1899 - 1902
  • Jare van groei 1902 tot 1988
  • Amptenare
  • Gerwe uit die solder
  • Kerklike aksies en projekte
  • Bronne


178 bladsye, Afrikaans
ISBN 978-1-920091-60-6