The Boer War Memoirs of Daniel Jacobus Steyn Geldenhuys

Au$ 9.76

Product Code: 978-0-9568033-0-6

And we never saw him again:  The Boer War Memoirs of Daniel Jacobus Steyn Geldenhuys

In this book Heidi Lovelock presents the memoirs of her great-grandfather Daniel Jacobus Steyn Geldenhuys. She has researched the events surrounding the story in order to better portray the context. The narrative is direct and simple, often amusing yet as tragic as the war that produced it.

The table of contents is as follows:

  1. The war begins
  2. The siege of Ladysmith
  3. The ambush of the armoured train
  4. Battle of Willow Grange
  5. Battle of Colenso
  6. Observing the battle of Spioenkop
  7. The Free State Commandos regroup at Van Reenen's Pass
  8. The English invade the Free State and the Transvaal
  9. Various skirmishes in the Free State
  10. The war ends
  11. The Boers start rebuilding their farms

A number of photographs complement the text. A 5-page reference and index section rounds out a well-written and -presented book.

Format: PDF downloadable file
Pages : 80 (English as well as Afrikaans)
ISBN : 978-0-9568033-0-6


And we never saw him again:  The Boer War Memoirs of Daniel Jacobus Steyn Geldenhuys

In hierdie boek word die ondervindinge van haar groot-oupagrootjie Daniel Jacobus Steyn Geldenhuys deur Heidi Lovelock weergegee. Sy het die gebeure waarbinne die verhaal afspeel nagevors ten einde die storie in die regte konteks te kan plaas. Die verhaal is eenvoudig en direk, soms amusant maar terselfdertyd net so tragies soos die oorlog waaruit die verhaal voortvloei.

Die inhoudsopgawe is as volg:

  1. Die oorlog begin
  2. Belegging van Ladysmith
  3. Die gepantserde trein word aangeval
  4. Slag van Willow Grange
  5. Slag van Colenso
  6. Slag van Spioenkop soos deur die skrywer betrag
  7. Die Vrystaters trek op na Van Reenenspas
  8. Die Engelse val die Vrystaat en die Transvaal binne
  9. Verskeie gevegte in die Vrystaat
  10. Die oorlog word beëindig
  11. Die Boere begin hul plase herbou

'n Aantal fotos en 'n 5-bladsy indeks en verwysingsafdeling rond die goedgeskrewe boek af.

Formaat: Aflaaibare PDF lêer
Bladsye : 80 (Engels en Afrikaans)
ISBN : 978-0-9568033-0-6