Voortrekkermense 1-6 Kombo

Au$ 39.03

Product Code: 978-1-920091-85-9

The 6 books in Gustav Preller's highly acclaimed Voortrekkermense series is available as a set. These are all in a downloadable PDF format. The indexes for the 6 books follow below. // Die 6 boeke in Gustav Preller se pragreeks oor die Voortrekkermense is beskikbaar as 'n stel en is in 'n aflaaibare PDF formaat.  Die onderstaande word gedek. 


Deel 1 (335 bladsye)

1. Herinneringe van FP van Gass
2. Herinneringe van JH Hattingh
3. Herinneringe van Lourens C de Klerk
4. Geskiedenis van die Uijs Kommissie
5. Mededelinge van JZ Uijs
    - Eerste Vrij Verkose Volksraad
    - EersteVrije Grondwetgewing
    - Lied van die Voortrek
    - Dingaan se Vendusie

Verskeie tekeninge en sketse is ook ingesluit

 
Deel 2 (291 bladsye)

1. Herinneringe van Karel Trichardt
2. Herrinneringe van Mev Anna Steenkamp (Retief)
3. Die dagboek van eerwaarde Erasmus Smit
4. Bijlae - uittreksel uit 'n brief van Mev SG Smit, dateer 24 Maart 1838

'n Aantal tekeninge en sketse is ook ingesluit

 
Deel 3 (190 bladsye)

1. Genl Andries Hendrik Potgieter
   - Herinneringe van AH en WJ Potgieter
   - Herinneringe van Andries Hendrik Potgieter Junior
   - Herinneringe van Hermanus J Potgieter  
2. Adriaan Hendrik Stander 
   - verklaring van AH Stander
   - verklaring van PJ Botha
   - verklaring van JH Stander
3. Herinneringe van Izaak J Breytenbach
4. Herinneringe van Izak de Jager
5. Marthinus Jacobus Oosthuizen
    - herinneringe van Aletta Bernhardina Oostuizen, gebore Rudolph
    - herinneringe van Barend Oosthuizen  
6. Pieter Daniel Bezuidenhout
    - Herinneringe van DP Bezuidenhout
    - Herinneringe van KJ Bezuidenhout , gebore De Lange  
7. Die Drie en Dertig Artikels

 

Deel 4 (162 bladsye) 

1. Herinnerings van Willem Gabriël Nel
2. Herinnerings van Anna S Coetzee , gebore Botha 
3. Herinnerings van Philippus Jeremias Coetzer 
4. Herinnerings van Schalk Willem Burger Senior
    - Algemene verklaring
    - Odé se lesing
    - Die Drie Kommando's
5.Herinnerings van Johanna P. Smit, gebore de Beer
6. Herinnerings van Maria Jacoba Minnaar, gebore Bronkhorst
7. Herinnerings van Johannes Augustus Breedt
8.
Herinnerings van LWC Janse van Rensburg 

 

Deel 5 (190 bladsye)

1. Behrens dagboek (Afrikaanse vertaling)
2. Behrens dagboek (oorspronklike Duitse teks)
3. Dagboek van JH Hattingh (slot, vervolg van VM1

 

Deel 6 (258 bladsye) (Afrikaans, Engels, Hollands)

1. Brief van Genl AWJ Pretorius uit Graaf-Reinet, 23 Jan 1838
2. Brief van Genl AWJ Pretorius, 15 Mei 1838
3. Brief van J Boshof, 31 Julie 1838
4. Brief van J Boshof, Augustus 1838
5. Verslag van J Bantjes van die Winkommando, 1838
6. Voortrekkerwetgewing
7. Anneksasie van Port Natal: Protesbrief van Volksraad aan Maj Charter 12 Des 1838
8. Openbare Protes teen Engelse Stremming van Handel met die Voortrekkers, 22 Nov 1838
9. Vredesaanbiedinge van Dingane ( briewe van Pretorius, verslae van F Roos en L Badenhorst )
10. Sending na Dingane, Verslag van Cowie kommissie en oorsig van algemene Natalse toestande 15 Julie 1839
11. Salwing van Mpande
12. Engelse beslaglegging op Voortrekkerammunisie, 31 Julie 1839
13. Anneksasie van St Luciabaai deur Genl Pretorius, 14 Februarie 1840
14. Engelse verowering van Natal (8 briewe van D'urban en Napier en Kol AJ Cloete)
15. Genl Pretorius se Segregasiebeleid (7 briewe tussen Pretorius en Lt-goew West, Maart 1846-Jan 1848)
16. Brief Genl Pretorius aan kommissarisse Hogge en Owen, Februarie 1852