Voortrekkermense 1

Au$ 13.17

Product Code: 978-1-920091-39-2

Die eerste in 'n reeks van Gustav Preller se boeke oor Voortrekkermense is nou beskikbaar, en die volgende word gedek:
 
1. Herinneringe van FP van Gass (101 bladsye)
2. Herinneringe van JH Hattingh (106 bladsye)
3. Herinneringe van Lourens C de Klerk (60 bladsye)
4. Geskiedenis van die Uijs Kommissie (17 bladsye)
5. Mededelinge van JZ Uijs (21 bladsye)
  • Eerste Vrij Verkose Volksraad 
  • Eerste Vrije Grondwetgewing 
  • Lied van die Voortrek 
  • Dingaan se vendusie  

Die tekeninge/sketse sluit in:
  • 'n Voortrekker
  • Moordtoneel langs Blaauwkransrivier
  • Laertekening van Van Duy
  • Retief bij Dingaan
  • Moord op Retief en Lotgenote
  • Slag van Bloedrivier
  • Vrouwelike Kleredrag

Formaat : aflaaibare PDF van ±110mb (soekbare beeldweergawe).

335 bladsye, goed geïndekseer (7 bladsye).