Voortrekkermense III
Au$ 13.17
Product Code: 978-1-920091-44-6
Die derde in Gustav Preller se pragreeks oor Voortrekkermense is nou beskikbaar, en die volgende word in hierdie baie interessante boek gedek:
1. Genl Andries Hendrik Potgieter (60 bladsye)
   - Herinneringe van AH en WJ Potgieter
   - Herinneringe van Andries Hendrik Potgieter Junior
   - Herinneringe van Hermanus J Potgieter
2. Adriaan Hendrik Stander (25 bladsye)
   - verklaring van AH Stander
   - verklaring van PJ Botha
3. Herinneringe van Izaak J Breytenbach (25 bladsye)
4. Herinneringe van Izak de Jager (8 bladsye)
5. Marthinus Jacobus Oosthuizen (29 bladsye)
   - herinneringe van Aletta Bernhardina Oostuizen, gebore Rudolph
   - Herinneringe van Barend Oosthuizen
6. Pieter Daniel Bezuidenhout (24 bladsye)
   - Herinneringe van DP Bezuidenhout
   - Herinneringe van KJ Bezuidenhout , gebore De Lange
7. Die Drie en Dertig Artikels (6 bladsye)
Die boek is baie goed geindekseer en bevat ook goeie voetnota-verwysings. Die 'n indeks en personelys beslaan 13 bladsye. 'n Aantal sketse en tekeninge is ook ingesluit Die inhoudsopgawe en die voorwoord is hier te lese.
Formaat : Aflaaibare PDF van ±10mb
 190 bladsye.
