Agter die Magalies

Au$ 7.32

Product Code: ADM1

Agter die Magalies - Deel 1

BK de Beer dra sy boek op aan die "... stoere pioniers van die Krokodilriviervallei, wat met soveel moeite en opoffering hul deel bygedra het om hierdie omgewing vir hulle nageslag woonbaar na te laat." Oor 'n tydperk van dertig jaar het De Beer inligting oor die streek agter die Magalies ingesamel en te boek gestel. Die boek word nou deur sy seun Jaco heruitgegee in 'n aantal volumes, soos wat die redigeerwerk voltooi word. In hierdie eerste volume word daar 'n oorsig gegee oor die streek agter die Magalies onder die volgende hoofde:

1. In die begin
2. Die Trekkers
3. Plantegroei en Dierebevolking
4. Gebruiksartikels
5. Sport en ontspanning
6. Produkte en gewasse
7. Paaie, driwwe, nekke en voertuie
8. Die De Kroon Ouvoor
9. Prestasies
10. Die Kerk
11. Die Skool
12. Die Pos, Polisie en Justisie

Die boek sluit ook 29 interessante fotos in.

Formaat: PDF Aflaaibare lêer (±2mb)
Bladsye : 138 (in Afrikaans )


Agter die Magalies - Deel 1 (Beyond the Magalies - Volume 1)

BK de Beer dedicates his book to the pioneers of the Crocodile river valley (Krokodilriviervallei), who through their effort and sacrifice helped to secure a liveable area for themselves and their descendants. Over a period of thirty years De Beer collated information about the region and his book is now being re-published in six volumes by his son Jaco - each volume will be made available as the editing is completed. In this first volume an overview of the region is given under the following headings: 

1. In die begin
2. Die Trekkers
3. Plantegroei en Dierebevolking
4. Gebruiksartikels
5. Sport en ontspanning
6. Produkte en gewasse
7. Paaie, driwwe, nekke en voertuie
8. Die De Kroon Ouvoor
9. Prestasies
10. Die Kerk
11. Die Skool
12. Die Pos, Polisie en Justisie

This volume also includes 29 interesting photographs.
 

Format: PDF Downloadable file (±2mb)
Pages : 138 (in Afrikaans )