Halfeeu in die Hok

Au$ 0.00

Product Code: 978-1-920429-52-2 

GF Marais was vir sowat 'n halfeeu by die onderwys betrokke en was bekend as 'n ware onderwysmens met 'n diep liefde vir sy moedertaal. Na sy aftrede as vakinspekteur vir Afrikaans in die Kaapprovinsie het hy hom o.a. met verdere studie besig gehou en op 72-jarige ouderdom het hy 'n doktorsgraad verwerf met die titel Afrikaans en Afrikanerskap in die werke van NP van Wyk Louw, M.E.R. en JC Steyn.

Van sy wedervaringe in sy lang skoolloopbaan word in hierdie kostelike boek saamgevat.

Formaat : Aflaaibare PDF (±48mb)


GF Marais was involved in education for just on half a century and he was known for his love for his calling and for Afrikaans. After his retirement he concentrated on his writing and further study, obtaining a Doctorate with a dissertation entiteled  Afrikaans en Afrikanerskap in die werke van NP van Wyk Louw, M.E.R. en JC Steyn.

Some of Marais' experiences in his extended career are captured in this well-written book.

Format : Downloadable PDF (±48mb)