La Cock Stamboom

Au$ 0.00

Product Code: Free1

Laai hierdie gratis boek hier af / Download this free book here.

Prior to the publication of this book, little was available in print regarding the La Cock family in South Africa. The author's research into her own family led to more in-depth research into the extended family, in turn leading to the publication of this book. Hundreds of images of documents and gravestones are included.


Voor die skryf van hierdie boek was daar min oor die volledige La Cock lyn in druk beskikbaar. Heleen Mills se soeke na haar eie familielyn het gelei tot navorsing oor die familie as geheel, en die resultate word in hierdie boek vasgelê. Die boek bevat ook afskrifte van honderde dokumente. Verskeie grafsteenfotos en fotos van kerke waar van die La Cocks getroud of gedoop is, word ook ingesluit.