Pretorius/Onmeetlikheid kombinasie

Au$ 19.51

Product Code: 978-1-920091-70-5

Die twee boeke "Pretorius oor drie eeue" van ME Pretorius en "Op 'n onmeetlikheid: Van een eindpunt na 'n ander" deur Francois Pretorius kan ook saam as 'n kombinasie bestel word. Meer inligting oor elkeen van die boeke kan verkry word deur op die voorgaande skakels te kliek.

Bladsye : 876 en 417 bladsye respektiewelik. Afrikaans.
Formaat :Aflaaibare PDF