SJ du Toit van die Paarl (1847-1911)

Au$ 14.64

Product Code: 978-1-920429-07-2

SJ du Toit van die Paarl (1847-1911)

SJ du Toit was "een van die skerpsinnigste manne van sy tyd" (NP van Wyk Louw), 'n man met 'n versiende blik, iemand "wat sy tyd in baie opsigte vêr vooruitgeloop het" (PJ Nienaber). In hierdie boek beskryf Victor D'Assonville die lewe en werk van hierdie leier en siel van die Eerste Taalbeweging.

D'Assonville skryf as volg: "[SJ du Toit] was nie alleen 'n predikant nie. Die lang lys van sy ander beroepe en aktiwiteite is oorstelpend:

Vader van die Afrikaanse taal,
'n Onderwysman en hy was selfs 'n staatsminister daarvan,
Die grootste Afrikaanse skrywer uit die vorige eeu - 72 boeke ...,
'n Redakteur van vyf tydskrifte met duisende artikels,
'n Goudmynmagnaat,
'n Vrugteboer van die Paarl,
'n Bybelvertaler,
'n Digter,
Politikus en stigter van die eerste Afrikaanse politieke party,
In sy tyd 'n uitstaande kenner van die internasionale politiek,
'n Buitengewone kenner van die Jodedom,
'n Daaglikse oefenaar in die teologie."


Die boek beslaan 440 bladsye en is in die volgende hoofstukke verdeel:

  • Wilde esel.... stormvoël.... of profeet?
  • Fransman of Vlaming?
  • Dit het alles by Keinbosch begin
  • Verbi Dei Minister
  • Verspieder kniediep in kerkprobleme
  • Voorspel tot die Paarl-oplewing
  • Noorder-Paarl - Afrikaanse Sitadel
  • Die profesieë word gepreek
  • Die duisendjarige vrederyk
  • 'Di Patriot' en Majuba
  • Die Verenigde State van Suid-Afrika
  • Transvaal-intermezzo
  • Hy het met hierdie twisappel begin
  • Stormvoël op Transvaal se waters
  • Kaapse triomf vir Transvaal
  • Soldaat, redenaar en digter
  • Toe hulle die Vierkleur gehys het
  • Weg met SJ du Toit!
  • Op één dag alles verloor
  • Eerste Afrikaanse skool
  • Baanbreker van ons Bybeltaal
  • Die Koningin van Skeba
  • Kerkstryd en Strydenburg
  • Kampvegter vir die NG Kerkleer
  • Vader van die Afrikaanse taal
  • Sy 'afgeperste getuienis'
  • Die gewonde veteraan
  • Nuwe kruiskerke
  • Ongeluk in die pakhuisberge

Die boek is goed gedokumenteer en 'n volledige bronnelys asook naam en saakregister word ook ingesluit.'n Groot aantal hoë gehalte fotos is ook ingesluit.


Bladsye : 440

Formaat: aflaaibare PDF van ± 225mb

Taal: Afrikaans

‘n Gedrukte weergawe van hierdie boek is by www.marnix.co.za beskikbaar.


SJ du Toit van die Paarl (1847-1911)

In literary, political and theological circles SJ du Toit is regarded as one of the most insightful people of his time (NP van Wyk Louw) and someone who in many aspects , was far ahead of his contemporaties (PJ Nienaber). In this book Victor D'Assonville portrays the life and work of this highly regarded leader of the first Afrikaans Language movement (Eerste Taalbeweging.)

D'Assonville notes that SJ du Toit was not only a minister of the Word but that the long list of his other activities is overwhelming. He was:

The "father" of the Afrikaanse language,
An educator and minister of the state for education
The greatest Afrikaans author of his century, with more than 72 books to his credit

Editor of five magazines with thousands of articles
A goldmining magnate
A fruit farmer

A Bible translator
A poet
Politician and founder of the first Afrikaans political party
An expert in international politics
An extraordinary authority on Jewry
A daily practitioner of theology

The book comprises 440 pages divided in 29 chapters:

  • 'Wilde esel'.... 'stormvoël'.... of profeet? ('Wild mule'.... 'Hurricane Bird' .... or prophet?)
  • Fransman of Vlaming? (Frenchman of Flemish)
  • Dit het alles by Keinbosch begin (It all started at Kleinbosch)
  • Verbi Dei Minister (Minister of the Word)
  • Verspieder kniediep in kerkprobleme (Scout embroiled in church problems)
  • Voorspel tot die Paarl-oplewing (Prelude to the Paarl renaissance)
  • Noorder-Paarl - Afrikaanse Sitadel (Northern-Paarl - Afrikaans citadel)
  • Die profesieë word gepreek (The prophecies are preached)
  • Die duisendjarige vrederyk (The 1000-year kingdom of peace)
  • 'Di Patriot' en Majuba ('Di Patriot' and Majuba)
  • Die Verenigde State van Suid-Afrika (The United States of South Africa)
  • Transvaal-intermezzo
  • Hy het met hierdie twisappel begin (He started the argument)
  • Stormvoël op Transvaal se waters ("Hurricane bird" on Transvaal's waters)
  • Kaapse triomf vir Transvaal (Cape triumph for Transvaal)
  • Soldaat, redenaar en digter (Soldier, debater and poet)
  • Toe hulle die Vierkleur gehys het (When they raised the Vierkleur)
  • Weg met SJ du Toit! (Away with SJ du Toit!)
  • Op één dag alles verloor (Everything lost in one day)
  • Eerste Afrikaanse skool (First Afrikaans school)
  • Baanbreker van ons Bybeltaal (Pioneer of our Bible language)
  • Die Koningin van Skeba (The Queen of Sheba)
  • Kerkstryd en Strydenburg (Church strife and Strydenburg)
  • Kampvegter vir die NG Kerkleer (Advocate for the NGK Church order)
  • Vader van die Afrikaanse taal (Father of the Afrikaans language)
  • Sy 'afgeperste getuienis' (His 'forced witness')
  • Die gewonde veteraan (The wounded veteran)
  • Nuwe kruiskerke (New cruciform churches)
  • Ongeluk in die Pakhuisberge (Mishap in the 'Pakhuis' mountains)

The book is well-documented and a full bibliography/list of sources as well as an extensive index are provided. A large number of high-quality photos are also included.


Pages : 440

Format: downloadable PDF of ± 225mb

Language: Afrikaans

The printed version of this book is available at www.marnix.co.za