Voortrekkermense 2

Au$ 13.17

Product Code: 978-1-920091-43-9

Die tweede in die reeks van Gustav Preller se boeke oor Voortrekkermense is nou beskikbaar, en die volgende word gedek:

1. Herinneringe van Karel Trichardt (26 bladsye)

2. Herrinneringe van Mev Anna Steenkamp (Retief)  (30 bladsye)

3. Die dagboek van eerwaarde Erasmus Smit (219 bladsye)

4. Bijlae - uittreksel uit 'n brief van Mev SG Smit, dateer 24 Maart 1838 (8 bladsye) 

 

Die boek is goed indekseer en sluit ook 'n persoonsregister van 9 bladsye in. 'n Aantal sketse en tekeninge is ook ingesluit.

Die inhoudsopgawe en die voorwoord is hier te lese.

Formaat: Aflaaibare PDF van ±11mb
291 bladsye.