Cmdt Gideon Scheepers and the search for his grave

Au$ 17.08

Product Code: 0-6202-4534-4

Commandant Gideon Scheepers and the search for his grave

Generaal Christiaan de Wet, aanvoerder van die Oranje Vrystaat magte gedurende die Anglo-Boere-oorlog, het groot vertroue gestel in die informasie wat deur ‘n jong verkenner, Gideon Jacobus Scheepers, verskaf is. Scheepers was nie alleen ‘n eersteklas telegrafis nie maar ook ‘n heliografis. Voor sy oorplasing na die Vrystaat Artillerie was hy ‘n lid van die klein Transvaalse staandemag.

Tydens die tweede inval in die Kaapkolonie gedurende Desember 1900 is Kaptein Scheepers ook die Kolonie ingestuur en dit is hier waar die jong guerillaleier gesterf het. Hierdie boek vertel die verhaal van sy oorgawe, uiteindelike verhoor en teregstelling. Die geheimsinnige verdwyning van sy liggaam uit sy graf te Graaff-Reinet word ook bespreek. Lig word ook gewerp op sy moeder se lewenslange gespook om haar seun se oorskot op te spoor.


Die boek bevat ‘n lys van die kommandolede, met kort biografieë en heelwat fotos. Elke hoofstuk bevat ook ‘n kaart wat die roete van Scheepers en sy kommando gevolg het, aandui.

Bladsye: 240
Formaat: Aflaaibare PDF
Taal: Engels

 


General Christian de Wet, leader of the Orange Free State forces during the South African War, set great store in the exact intelligence brought to him by a young scout, Gideon Jacobus Scheepers. Scheepers was a first-rate telegraphist and heliographer who had been a member of the small standing Transvaal Army who was later moved to the Vrystaat Artillerie.

In December 1900 Captain Scheepers was ordered into the Cape Colony during the second invasion. It was here the young guerilla leader’s flame flickered and went out. The story tells of his surrender, eventual trial and execution. The mystery of the disappearance of his body from a grave in Graaff-Reinet is discussed. His mother’s life-long quest to find her son’s remains makes this a haunting, tragic story.

The book contains a list of the Commando members with short biographies and numerous photographs. Each chapter has a map giving the route taken by Scheepers and his Commando.

Pages: 240
Format: Downloadable PDF
Language: English