Personalia of the Germans at the Cape, v2

Au$ 14.64

Product Code: 978-1-920429-11-9

Personalia of the Germans at the Cape

Dr J Hoge's "Personalia of the Germans at the Cape" was originally published in the 1940's as part of the Archives Yearbook series.

While the book itself does not contain an index or register of names, it does have a detailed list of about 4000 names of Germans who came to the Cape in the service of the VOC and who stayed there either as employees of the VOC or as private citizens. Additional detail is also provided for each entry. The "Germans" who originated in Switzerland are shown separately and a list of female immigrants is also provided.

A quite detailed 369 page index/register has now been included as part of this book. Created by Karel Schoeman, the index/register is comprised of 3 parts:

  • General references - 1154 entries for occupations, ships, trades and other items of socio-cultural importance (eg blindness, divorces, suicides etc)
  • Placename register - 2928 place names
  • Register of names - 6218 names

 


Please note that the main text of the book is in English while the indexes/registers are in Afrikaans.

In addition to the inclusion of the above-mentioned index/register, the original scan has been replaced by a higher resolution version.

The preface and list of sources can be viewed here.

Sample pages of the register/index can be downloaded here.

 

 

 

Format: Downloadable PDF (±30mb)
Pages : 511 (main text), 369 (indexes/registers)
ISBN : 978-1-920429-11-9 

 

 


Personalia of the Germans at the Cape

Dr J Hoge se "Personalia of the Germans at the Cape" is oorspronklik in die 1940's gepubliseer as deel van die Argiefjaarboek reeks.

Tewyl die boek nie 'n indeks van name, plekke ed.m. gehad het nie, het dit wel 'n baie gedetaileerde en goed-nagevorsde lys van sowat 4000 name bevat van die Duitsers wat as werknemers van die VOC na die Kaap gekom het en daar aangebly het óf as werknemers óf as privaat burgers. Vir elke inskrywing is daar ook addisionele inligting verskaf - bv hofake e.d.m. Verder word 'n lys ingesluit van die Switserse "Duitsers" asook van die vroulike immigrante.

'n Gedetaileerde indeks/register van sowat 369 bladsye is nou in die PDF opgeneem. Hierdie register, wat deur Karel Schoeman saamgestel is, is in drie afdelings verdeel:

  • Algemene verwysings - 1154 inskrywings vir beroepe, skepe, ambagte, openbare liggame en ander items van sosiaal-kulturele belang (blindheid, egskeidings, selfmoord, sielkundige kwale ens.)
  • Pleknaamregister - 2928 pleknames
  • Register van name - 6218 name

 


Neem asb kennis dat die teks van die oorspronklike Personalia in Engels is terwyl die indeks/registers in Afrikaans is.

Bo en behalwe die bostaande registers is daar ook 'n nuwe hoë resolusie skandering van die oorspronklike Personalia boek gemaak.

Die voorwoord en bronnelys kan hier afgelaai word.

Voorbeelde van die register inskrywings kan hier afgelaai word.

 

 

 

Formaat: Aflaaibare PDF (±30mb)
Bladsye : 511 (hoofteks), 369 (indekse/registers)
ISBN : 978-1-920429-11-9