Die Anglo-Boereoorlog Omnibus
Au$ 12.20
Product Code: 978-1-920091-26-2
Die Anglo-Boereoorlog Omnibus.
Hierdie kombo bevat 'n aantal boeke, artikels en spreivelle met Anglo-Boere-oorlog besonderhede. Die items is hoofsaaklik in Afrikaans en Engels maar twee boeke word ook ingesluit wat in die tipiese Hollands van die vroeë 1900's geskryf is.
Afrikaans:
- Boere krygsgevangenes in Ceylon - transkripsie deur Pieter van der Merwe
- Toe ek as Rebel geveg het - Danie Scheepers
- Lys van afgestorwenes in die Irene Konsentrasiekamp
- Pietersburg konsentrasiekamp sterftes
- Neerslag van die ABO in die Portugese geskiedskrywing - OJO Ferreira
Engels:
- The Black concentration camps of the Anglo-Boer War: shifting the paradigm from sole martyrdom to mutual suffering - Stowel V. Kessler
- Boer prisoners in Bermuda - WS Key, in die "Boston Evening"
- Album of Gustave Martin, POW in Ceylon, deur Isabelle Dor de Bernonville
- Uniondale 1901 - a Memento of the Boer War
- Conan Doyle se 'The Great Boer War'
Hollands:
- De Gesneuvelden en Gestorvenen
- ML Lotter se 'Uit de Oorlog'
Die volgende Excel spreivelle met Anglo-Boere-oorlog konsentrasiekamp sterftes is ook in Engels:
- Eshowe
- Howick
- Jacobs
- Ladysmith
- Merebank
- Pietermaritzburg
- Pinetown
- Umbilo
- Wentworth
'n Aantal ABO-verwante fotos is ook ingesluit.
Taal: Afrikaans, Engels en Hollands
Formaat: Aflaaibare Zip met PDF en Excel lêers (±87mb)
