Afrikaners in Angola 1880-1928/Transvalianos en Estrangeiros

Au$ 13.17

Product Code: 978-1-920429-10-2

Afrikaners in Angola, 1880-1928 (Transvalianos en Estrangeiros).

In hierdie boek van 266 bladsye wat op sy doktorale proefskrif baseer is, skets die alombekende Dr Hans (HF) Heese die wel en weë van die Afrikaners wat tussen 1880 en 1928 Angola hul tuiste gemaak het. Van veral genealogiese belang is die 72 bladsye met huwelike wat deur die Angola Afrikaners gesluit is.

Die boek bevat 8 hoofstukke met 5 bylaes asook 'n bronnelys en aantal kaarte. Die hoofstuktitels word hieronder aangegee:

  1. Eerste kontak en vestiging in Angola, 1880-1881
  2. Uitbreiding en ekonomiese ontwikkeling, 1882-1888
  3. Ontdekking, 1889-1895
  4. Vertroebelde verhoudings, 1896-1907
  5. Kerkskeuring en broedertwis, 1908-1913
  6. Oorlog en armoede, 1914-1918
  7. Afrikanernasionalisme, 1919-1925
  8. Exodus, 1926-1928

Die bylaes is as volg:

a. Gelukwensing van die goewerneurgeneraal, 1882
b. Versoek van die koloniste wat in Humpata gevestig is, 1882
c. Verslag van FJ Nobre Pandega, landboukundige, 23 Maart 1968
d. Heli Chalelain se beskrywing van die Afrikaners
e. Huwelike van Angola Afrikaners (72 bladsye)

Die volledige inhoudsopgawe asook die voorwoord kan by http://www.cdbooks-r-us.com/supportdocs/angolaintro.pdf afgelaai word.

Formaat: aflaaibare PDF

266 bladsye, Afrikaans


Afrikaners in Angola, 1880-1928 (Transvalianos en Estrangeiros).

In this book of 266 pages, based on his doctoral dissertation, well-known author Dr Hans (HF) Heese discusses the trials and tribulations of the Afrikaners who made Angola their home between 1880 and 1928. Of particular interest is the fifth appendix of 72 pages, detailing marriages entered into by Angola Afrikaners.

The book consists of 8 chapters with 5 appendices as well as a detailed reference list and some maps. The chapter titles are given below:

  1. Eerste kontak en vestiging in Angola, 1880-1881 (First contact and settlement in Angola)
  2. Uitbreiding en ekonomiese ontwikkeliing, 1882-1888 (Expansion and economic development)
  3. Ontdekking, 1889-1895 (Discovery)
  4. Vertroebelde verhoudings, 1896-1907 (troubled relationships)
  5. Kerkskeuring en broedertwis, 1908-1913 (Church split and infighting)
  6. Oorlog en armoede, 1914-1918 (War and poverty)
  7. Afrikanernasionalisme, 1919-1925 (Afrikaner nationalism)
  8. Exodus, 1926-1928

The appendices are as follows:

a. Gelukwensing van die goewerneurgeneraal, 1882 (Congratulations from the governor-general)
b. Versoek van die koloniste wat in Humpata gevestig is, 1882
(Request by the colonists at Humpata)
c. Verslag van FJ Nobre Pandega, landboukundige, 23 Maart 1968 (Report by FJ Nobre Pandega, agriculturalist)

d. Heli Chalelain se beskrywing van die Afrikaners (Heli Chalelain's description of the Afrikaners)
e. Huwelike van Angola Afrikaners (72 bladsye) (Marriages entered into by Angola Afrikaners)

The table of contents as well as the preface (in Afrikaans) can be downloaded at http://www.cdbooks-r-us.com/supportdocs/angolaintro.pdf

 


Format: downloadable PDF

266 pages, Afrikaans