De La Rey - Lion of the West
Au$ 14.64Au$ 9.76
Product Code: 978-1-920091-05-7
De La Rey: Lion of the West
Step into the extraordinary life of General Koos de la Rey, a towering figure in South African history and one of the most enigmatic leaders of the Anglo-Boer War. Described as “the greatest natural soldier to come out of South Africa,” De la Rey’s life and legacy shine with a rare blend of genius, courage, and humanity. In this compelling biography, Johannes Meintjies masterfully brings to life the man whose name has echoed through time as “'one of nature’s gentlemen',” a “lion,” and a “king.”
General De la Rey's story has remained somewhat shrouded in legend. Meintjies undertakes the monumental task of weaving together scattered archives and unpublished materials to paint an intimate and vivid portrait of a man who not only shaped history but embodied its dramatic spirit.
From his pioneering childhood in the Free State and the Transvaal, through the First War of Independence, to his pivotal role in the Boer War, De la Rey’s journey is nothing short of epic. Relive his heroic leadership in battles like Modderrivier and Magersfontein, the campaign at Tweebosch, and his role in forging the Treaty of Vereeniging. Follow his post-war legacy, from the Durban Convention to the shadows of the First World War, culminating in the fateful events of 15 September 1914, when De la Rey was tragically killed on the eve of the Rebellion.
Through Meintjies’s richly detailed narrative, readers are introduced not only to De la Rey’s military brilliance but also to the deeply personal and spiritual dimensions of his life. Uncover the mystique of his connection with the 'prophet' Van Rensburg, whose presence added an almost mythical depth to his later years. Explore themes of patriotism, humour, tragedy, and destiny as they converge in the life of this extraordinary figure.
Complete with a wealth of photographs and an exhaustive index, this 432-page downloadable PDF of ±61mb, is more than a biography. It is an invitation to witness the life of a man who strode the South African landscape with unmatched dignity and strength. It is a must-read for history enthusiasts and anyone seeking to understand the profound impact of one of South Africa’s greatest leaders.
De La Rey: Lion of the West
Betree die buitengewone lewe van Generaal Koos de la Rey, ’n reuse-figuur in Suid-Afrikaanse geskiedenis en een van die mees enigmatiese leiers van die Anglo-Boereoorlog. Beskryf as “die grootste natuurlike soldaat wat Suid-Afrika opgelewer het,” skyn De la Rey se lewe en nalatenskap met ’n seldsame kombinasie van wysheid, moed en menslikheid. In hierdie meesleurende biografie skyn die welbekende outeur Johannes Meintjies die lig op die man tot lewe wie se naam deur die tyd weerklink as ’n “natuurlike heer ,” ’n “leeu,” en ’n “koning.”
Generaal De la Rey se verhaal is steeds effens in legende gehul. Meintjies pak die monumentale taak aan om argivale en ongepubliseerde materiaal saam te weef om ’n intieme en lewendige portret te skilder van ’n man wat nie net geskiedenis gemaak het nie, maar ook die dramatiese gees daarvan beliggaam het.
De la Rey se storie is niks minder as epies nie, vanaf sy jare as pionierskind in die Vrystaat en die Transvaal, deur die Eerste Vryheidsoorlog, tot sy deurslaggewende rol in die Boereoorlog. Die leser herleef De La Rey se heldhaftige leierskap in gevegte soos Modderrivier en Magersfontein en die veldtog op Tweebosch, asook sy rol in die opstel van die Verdrag van Vereeniging. Ons kry ook insig in sy nalatenskap na die oorlog, vanaf die Durban-Konvensie tot die donker skadu’s van die Eerste Wêreldoorlog, asook in die noodlottige gebeure van 15 September 1914, toe De la Rey tragies op die vooraand van die Rebellie doodgeskiet is.
Deur Meintjies se ryk gedetailleerde vertelling word lesers nie net bekendgestel aan sy se militêre briljantheid nie, maar ook aan die diep persoonlike en geestelike dimensies van sy lewe. Ontdek die mistiek van sy verbintenis met Siener Van Rensburg, wie se teenwoordigheid byna ’n mitiese diepte aan De la Rey se latere jare verleen het. Verken temas van patriotisme, humor, tragedie en bestemming soos dit saamvloei in die lewe van hierdie buitengewone figuur.
Aangevul deur 'n aantal fotos en 'n uitgebreide indeks, is hier 432-bladsy aflaaibare PDF van ±61mb meer as net ’n biografie. Dit is ’n uitnodiging om meer te leer oor die lewe van ’n man wat met ongeëwenaarde waardigheid die Suid-Afrikaanse landskap deurkruis het. Dit is beslis ’n "moet-lees" vir geskiedenisentoesiaste en enigeen wat die diepgaande impak van een van Suid-Afrika se grootste leiers wil verstaan.