Die familie Buitendag in Suid-Afrika

Au$ 13.17

Product Code: 978-1-920091-77-4

In hierdie boek deur mev ME Pretorius word nie net 'n geslagsregister van die familie Buitendag in Suid-Afrika gegee nie, maar ook die agtergrond en geskiedenis van die familie. 'n Groot aantal pragfotos is ingesluit, asook afskrifte van  'n aantal interessante dokumente.

Die hoofstukke is as volg:

  • Aankoms
  • Kaapse Lewe
  • Deur die Klein Karoo
  • Die bou van 'n nasie
  • In die Stormberge
  • Naauwpoort
  • Die Randberg oor
  • Steepside
  • Oorlogsdagen
  • Die twintigste eeu
  • Eeufees
  • Bronnelys
  • Geslagsregister


Formaat : Aflaaibare PDF van ± 137mb
206 bladsye, Afrikaans

 


 

Well-known author Mrs ME Pretorius' book on the Buitendag family does not only present the standard register/list of names, but also provides a very interesting overview of the history of the family in South Africa.  A large number of superb photos as well as copies of interesting documents are included.

The book consists of the following chapters:

  • Aankoms   (Arrival)
  • Kaapse Lewe  (Life at the Cape)
  • Deur die Klein Karoo  (Through the Klein Karoo)
  • Die bou van 'n nasie  (The building of a nation)
  • In die Stormberge    (In the Stormberge)
  • Naauwpoort
  • Die Randberg oor   (Over the Randberg)
  • Steepside
  • Oorlogsdagen   (During the (Boer)  war )
  • Die twintigste eeu    (The twentieth cenury)
  • Eeufees    (Centenary)
  • Bronnelys   (Sources)
  • Geslagsregister   (Register/list of names)


Format : Downloadable PDF of ± 137mb
206 pages, Afrikaans