Liriese Werk - Lyrical Work

Au$ 7.32

Product Code: 978-1-920091-52-1

 

 

LIRIESE WERK / LYRICAL WORK - JOHANNES MEINTJESJohannes Meintjes is een van Suid-Afrika se mees respekteerde kunstenaars. In hierdie boek word 'n aantal van sy bekende werke weergegee.

Die inleiding vir die boek is deur Pieter Marincowitz geskryf, en gee 'n oorsig oor JM se agtergrond, sy kinderjare, opvoeding edm. en gee 'n insig in die psige van hierdie besondere kunstenaar.

This book details some of the lyrical works of Johannes Meintjes, one of South Africa's best known and respected artists.

The introduction, written by Pieter Marincowitz, presents an overview of JM's background, education etc. and gives an insight into the psyche of this exceptional artist.