Pretorius van Barkly-Oos

Au$ 13.17

Product Code: 978-1-920091-75-0

In hierdie boek beskryf die welbekende Mev ME Pretorius die geskiedenis en genealogie van die  Pretoriusfamilie van die Barkly-Oos area. Gegewe die noue betrokkenheid van die Van Heerdens en die Greyvensteins met die Pretoriusse, word ook aandag geskenk aan gedeeltes van hierdie families.

Die boek beslaan 159 bladsye en is in die volgende hoofstukke verdeel:

  • Stamregister van die Pretoriusfamilie van Barkly-Oos
  • Van Holland na die Kaap
  • Vryburgers
  • In ‘tLand van Waveren
  • In die Camdeboo
  • Voort!
  • Franschoek
  • Waterkloof
  • Middelpunt & Schadefontein
  • Vredehoek
  • Platfontein


‘n Aantal pragfotos en sketse is ingesluit – so ook afdrukke van allerhande interessante dokumente soos begrafnisbriewe  titelaktes,  e.d.m.

Formaat: Aflaabare PDF

159 bladsye, Afrikaans

 



In this book the well-known author ME Pretorius sets out the genealogy and the history of the Pretorius family in the Barkly-east district. Given the close relationships with the Greyvenstein and Van Heerden families, these families are also discussed.

The book comprises 159 pages and consists of the following chapters:

 

  • Stamregister van die Pretoriusfamilie van Barkly-Oos (Genealogy of the Pretoriusfamily of Barkly East)
  • Van Holland na die Kaap (From Holland to the Cape)
  • Vryburgers
  • In ‘tLand van Waveren
  • In die Camdeboo (in the Camdeboo)
  • Voort!  (Forwards!)
  • Franschoek
  • Waterkloof
  • Middelpunt & Schadefontein
  • Vredehoek
  • Platfontein


A number of photos and sketches are included - as are copies of a number of interesting documents.

Format: Downloadable PDF

Afrikaans, 159 pages