Stamouers Coetzee en nageslagte

Au$ 14.64

Product Code: 978-1-920091-13-2

In hierdie boek, wat in 1979 verskyn het en nou as eboek in PDF formaat beskikbaar gemaak word, beskryf Dr NA Coetzee die oorsprong en familiegeskiedenis van die Coetzee familie in Suid-Afrika. Die boek dek die periode 1697-1979.

Die volgende onderwerpe word gedek: Die oorsprong van die Coetzees, die aankoms in die Kaap  en  afstammelinge in Suid-Afrika. Hierdie onderwerpe word in die volgende hoofstukke uiteengesit:

  • Aankoms van die Coetzee-Stamouers aan die ‘Kaap die Goeie Hoop’
  • Herkoms van die stamouers
  • Vir ongeveer vier jaar woonagtig aan die Kaap
  • Vryburger te Stellenbosch
  • Dirk Coetzee in diens van die gemeenskap
  • Die sosiale lewe in Stellenbosch en boerdery opgawes
  • Die laaste jare van Dirk Coetzee en Sara van der Schulp
  • Coetzenburg deur drie eeue
  • Johannes Coetzee (Jan Hendrik Coetzee) (Jan Coetzee)
  • Die lewe in die nuwe Vaderland oor drie eeue
  • Die Owerheid aan die Kaap
  • Kwartierstaat van skrywer se Coetzee geslagte
  • Kronologiese familiestaat van skrywer
  • Persoonlike inligting van voorouers van skrywer, genommer volgens Kwartierstaatfamilieregister
  • Aanvullende Familie-Registers
  • Kaarte, Grondbriewe en Oorkondes
  • Die Groot-Klipfontein Geslagsregister.
  • Nageslag en verdere inligting van Jacobus Coetzee (b5c6)
  • Hulde aan die aanverwante voorgeslagte

Afdrukke van 'n aantal raar dokumente en fotos word ook ingesluit.

Taal: Afrikaans
Formaat : Aflaaibare PDF (± 137mb)


In this book, originally published in 1979 and now made available as an ebook in PDF format, Dr NA Coetzee traces the origins and family history of the Coetzee family in South Africa. The book covers the period 1697-1979.

The following topics are covered: The origins of the Coetzees, the arrival at the Cape and descendants in South Africa. These topics are discussed under the following chapter headings:

  • Aankoms van die Coetzee-Stamouers aan die ‘Kaap die Goeie Hoop’
  • Herkoms van die stamouers
  • Vir ongeveer vier jaar woonagtig aan die Kaap
  • Vryburger te Stellenbosch
  • Dirk Coetzee in diens van die gemeenskap
  • Die sosiale lewe in Stellenbosch en boerdery opgawes
  • Die laaste jare van Dirk Coetzee en Sara van der Schulp
  • Coetzenburg deur drie eeue
  • Johannes Coetzee (Jan Hendrik Coetzee) (Jan Coetzee)
  • Die lewe in die nuwe Vaderland oor drie eeue
  • Die Owerheid aan die Kaap
  • Kwartierstaat van skrywer se Coetzee geslagte
  • Kronologiese familiestaat van skrywer
  • Persoonlike inligting van voorouers van skrywer, genommer volgens Kwartierstaatfamilieregister
  • Aanvullende Familie-Registers
  • Kaarte, Grondbriewe en Oorkondes
  • Die Groot-Klipfontein Geslagsregister.
  • Nageslag en verdere inligting van Jacobus Coetzee (b5c6)
  • Hulde aan die aanverwante voorgeslagte

A number of rare documents and photos are reproduced in the book.

Language: Afrikaans
Format : Downloadable PDF (± 137mb)