Voortrekkermense IV
Au$ 13.17
Product Code: 978-1-920091-45-3
Die vierde boek in Preller se Voortrekkermense reeks is nou ook beskikbaar , en die volgende word gedek:
1. Herinnerings van Willem Gabriël Nel (23 bladsye)
 2. Herinnerings van Anna S Coetzee , gebore Botha  (11 bladsye)
 3. Herinnerings van Philippus Jeremias Coetzer  (30 bladsye)
 4. Herinnerings van Schalk Willem Burger Senior (40 bladsye)
    - Algemene verklaring
    - Odé se lesing
    - Die Drie Kommando's
 5. Herinnerings van Johanna P. Smit, gebore de Beer (28 bladsye)
 6. Herinnerings van Maria Jacoba Minnaar, gebore Bronkhorst  (9 bladsye)
 7. Herinnerings van Johannes Augustus Breedt ( 14 bladsye)
 8. Herinnerings van LWC Janse van Rensburg   (6 bladsye)
 
Die boek is nie geindekseer nie maar is volledig soekbaar. 'n Aantal sketse en tekeninge is ook ingesluit.
Formaat : Aflaaibare PDF van ± 3mb
Bladsye : 162
