Pretorius Omnibus

Au$ 19.51

Product Code: 978-1-920429-32-4

Pretorius Omnibus

In hierdie omnibus word die onderstaande 4 boeke (sowat 2000 bladsye) in een bundel bymerkaargebring:

  • Pretorius oor drie eeue 1600-1900 (M.E. Pretorius)
  • Pretorius van Barkly-Oos (M.E. Pretorius)
  • Op 'n onmeetlikheid: van een eindpunt na 'n ander - die Europese agtergrond en geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Pretorius families (F.J. Pretorius)
  • Andries Pretorius (G.S. Preller)

Die volgende Pretorius-verwante artikels word ook ingesluit:

  • Die kinders van Wessel en Josyntgen Pretorius
  • Louw Pretorius van Rheeboksfontein
  • Die stamvader op Mauritius
  • Die huisbeuring op Nederlo
  • Die geslagsregister van Petrus Jacobus Pretorius

"Pretorius oor drie eeue" is die ten-boekstawing van die jarelange navorsing van mev. ME (Koeks) Pretorius oor die Pretoriusfamilie in Suid-Afrika. Hoewel die fokus op die RSA Pretoriusse val, word daar ook in die verbygaan na die Europese agtergrond verwys (vir meer oor die Europese agtergrond, sien "Op 'n onmeetlikheid" hieronder). Die boek word gekenmerk deur deeglike navorsing wat aangevul word deur 'n aantal pragfotos.  

"Pretorius van Barkly-Oos", ook uit die pen van mev. ME Pretorius, skets die geskiedenis en genealogie van die Pretoriusfamilie van die Barkly-Oos area. Gegewe die nou betrokkenheid van die Van Heerdens en Greyvensteins met die Pretoriusse, word daar ook aan hierdie families aandag gegee. 'n Aantal fotos en sketse is ook in die boek opgeneem. Meer inligting oor hierdie boek is hier beskikbaar ('n nuwe venster sal opgemaak word). 

In "Op 'n onmeetlikheid" kyk Francois J Pretorius na die oorsprong van die Pretoriusfamilie in Europa. Francois se in-diepte navorsing dek nie net Pretorius-spesifieke gebeure nie, maar plaas hulle binne die konteks van die gebeure op kulturele en sosiopolitieke vlak in Westelike Europa en veral Nederland. Die boek volg die spore van die Pretoriusfamilie deur Wes-Europese landskap van die 16de en 17de eeu, die stamvader se  tyd in Mauritius en sy aankoms aan die Kaap. Meer inligting oor hierdie boek is hier beskikbaar ('n nuwe venster sal opgemaak word). 

In "Andries Pretorius" gee Gustav S Preller 'n volledige lewensbeskrywing van die Voortrekkerleier. Die boek dek 'n wye aantal onderwerpe in Pretorius se lewe, insluitend die agtergrond van die Voortrek, sy eerste Zulu veldtog, sy bepaling van rasseverhouding, die stryd teen die Engelse, sy huwelike en die strom-en-drang in Transvaal. 'n Gedetaileerde indeks van persoonsname asook van plaas- en plekname word aangevul met 'n bronnelys, bylae, fotos en sketse. Meer inligting oor hierdie boek is hier beskikbaar, en die inhoudsopgawe kan hier afgelaai word. 

Formaat:  Al die boeke is in PDF formaat en is in 1 aflaaibare Zip lêer van ± 175mb gekombineer. 
Bladsye: Bykans 2000
ISBN : 978-1-920429-32-4


Pretorius Omnibus  

This omnibus comprises the following 4 books (approximately 2000 pages, in Afrikaans):

  • Pretorius oor drie eeue 1600-1900 (M.E. Pretorius)
  • Pretorius van Barkly-Oos (M.E. Pretorius)
  • Op 'n onmeetlikheid: van een eindpunt na 'n ander - die Europese agtergrond en geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Pretorius families (F.J. Pretorius)
  • Andries Pretorius (G.S. Preller)

The following Pretorius-related articles are also included:

  • Die kinders van Wessel en Josyntgen Pretorius
  • Louw Pretorius van Rheeboksfontein
  • Die stamvader op Mauritius
  • Die huisbeuring op Nederlo
  • Die geslagsregister van Petrus Jacobus Pretorius

"Pretorius oor drie eeue" is the culmination of ME Pretorius' ± 2 decades' research into the Pretorius family in South Africa. While the focus is on the South African family, some of the European background is discussed in passing (for more on this background see "Op 'n onmeetlikheid" below). The book is characterised by in-depth research, and is enhanced by a number of photographs. 

"Pretorius van Barkly-Oos", also by ME Pretorius, details the history and genealogy of the Pretorius family of the Barkly-East area. Given the close relationship of the Van Heerden & Greyvenstein families with the Pretoriusses, some attention is given to them too. A number of photos and sketches are also included inthe book. More information on the book is available here (a new window will be opened). 

In "Op 'n onmeetlikheid" Francois J Pretorius investigates the origins of the Pretorius familiy in Europe. His in-depth research covers not only specific Pretorius-related events but places them into the context of the cultural and sociopolitical events of the 16th and 17th century in Western Europe and specifically the Netherlans. The book charts the Pretorius family's journey through the Western European landscape, the progenitor's time in Mauritius and his arrival at the Cape. More information on the book is available here (a new window will be opened). 

In "Andries Pretorius" Gustav S Preller provides a comprehensive biographical overview of the Voortrekker leader, covering a wide range of subjects including the background to the Voortrek, his first Zulu campaign, his determination of race relations, his fight agains the English, his marriages as well as the years of sturm und drang in the Transvaal. A detailed list of names, farms and places is complemented with a list of sources, appendices, photos and sketches. More information is available here and the table of contents can be downloaded here

Format:  All the books are in PDF format, combined into 1 downloadable Zip file of ±175mb.
Pages: ± 2000
ISBN : 978-1-920429-32-4