Die Vosloos - Nuttige landsburgers

Au$ 19.51

Product Code: 978-1-920429-29-4

Die Vosloos - Nuttige landsburgers

Hierdie boek is op versoek van Ton Vosloo deur Daniel Jacobs saamgestel. Hierdie hoog-aangeskrewe werk beslaan 2 dele. In deel 1 word die Vosloo-verhaal geskets met die breë plaaslik asook Europese geskiedenis as agtergrond. Jacobs stel dit as volg: "Dit was immers nie net 'belangrike mense' nie, maar ook gewone mense, van wie ons almal afstam, wat in die groter geskiedenis gelewe en aan die gebeure meegedoen het." 'n Omvangryke versameling Vosloo-feite word binne die formele geskiedenis bespreek. So lees ons bv dat die stamvader omsteeeks 1649, teen die einde van die Dertigjarige Ooorlog,  in Wesfale in Duitsland gebore is. Jan Vosloo het hom moontlik by die VOC aangesluit om te  ontsnap van die armoede waarin Duitsland geslagte na die oorlog nog vasgevang was. Ons lees ook van die Vosloo wat na bewering tydens die Van Jaarsveld-opstand in Graaff-Reinet 'n kanon uit hout sou gemaak het; van Gerhardus Johannes Vosloo wat die Kaapkolonie as Voortrekker verlaat het en van nog 'n Gerhardus Johannes Vosloo van wie ses kinders in die ABO konsentraisekampe omgekom het. Vele ander temas van die Suid-Afrikaanse geskiedenis word uit die oog van die Vosloos wat die gebeure meegemaak het, beskryf.

Deel 2 bevat 'n omvattende geslagregister.

Deel 1 beslaan 261 bladsye en deel 2 'n verdere 225 bladsye. Beide dele word ruim illustreer met fotos en sketse.

Die inhoudsopgawes van beide dele kan hier afgelaai word.

Formaat: 2 Aflaaibare PDF lêers (±282mb and ±109mb, beide ge-zip)
Bladsye: 486 ( in Afrikaans )
ISBN :978-1-920429-29-4


Die Vosloos - Nuttige landsburgers  (The Vosloos - Useful citizens)

(Please note the book is in Afrikaans)

This highly acclaimed book, compiled by Daniel Jacobs at the request of Ton Vosloo, comprises two parts. In the 261-page first part, the story of the Vosloos is sketched against the broader local and European history. Jacobs notes that it is not only the so-called 'important people' but also the people at large, the people from whom we all descend who were part of the larger historical context. Interesting facts and anecdotes about the Vosloo family are discussed within this broader context. We learn, for instance, that the progenitor was born in Westphalia in Germany in around 1649, towards the end of the Thirty-year War. Possibly Jan Vosloo joined the VOC in order to escape from the poverty which would keep Germany in its grip for many years after the conclusion of the war. We also read about another Volsoo who, according to legend, built a wooden cannon during the Van Jaarsveld uprising in Graaff-Reinet. We learn about one Gerhardus Johannes Vosloo who left the Cape as Voortrekker, as well as another Gerhardus Johannes who lost six children in the concentration camps of the Anglo-Boer War. A number of other themes in South African history are discussed from the point of view of the Vosloos who were part of those events.

The second part, comprising 225 pages, contains a comprehensive register.

Both parts are copiously illustrated with sketches and photos.

The table of contents can be downloaded here.

Format: 2 downloadable PDF files (±282mb and ±109mb, both zipped)
Pages: 486 (in Afrikaans )
ISBN :978-1-920429-29-4