Jourdan/Jordaan genealogie Vol 4

Au$ 48.80

Product Code: 978-1-920429-66-9

Die Genealogie van Jourdan/Jordaan 1424-2021 - Volume 4: Nageslag van Louis Jourdan

In die vierde volume (3010 bladsye) van die uitgebreide Jordaanregister verskaf die outeurs die 10 voorgeslagte en 12 nageslagte van Louis Jourdan ~ 15.07.1697  1782 en sy vrouens Petronella van Staden en Maria Guillamet. Louis was die seun van Jehan Jourdan en Isabeau Longue.

Die Inhoudsopgawe van hierdie volume is as volg:

  • Bedankings
  • Inleiding
  • Voorouers van Louis Jourdan 
    • Eerste generasie
    • --->
    • Tiende generasie
    • Bronaanhalings
  • Nageslag van Louis Jourdan
    • Eerste generasie
    • --->
    • Twaalfde generasie
    • Bronaanhalings
  • Tydlyn: Voorouers van Louis Jourdan
  • Chronologiese verslag
  • Naamindeks
  • Plekindeks
     

Bladsye:3010 (Afrikaans)
Formaat: Aflaaibare PDF