Onder-Kouga: Bakermat van Gerbers en Ferreiras

Au$ 14.64

Product Code: 978-1-920429-23-2 

Onder-Kouga: Bakermat van Gerbers en Ferreiras

In hierdie hoogs-aangeskrewe boek van 112 bladsye beskryf OJO Ferreira nie net die omgewing (ligging, pleknaamgewing ens) van die onder-Kouga nie, maar gee hy ook insae in die agtergrond van die mense van die streek (sien inhoudsopgawe onder).

In die hoofstuk oor die mense van die streek, word gekyk na beide inheemse bewoners en blanke vestiging. Wat die blanke vestiging betref, gee Ferreira die agtergrond van die eerste reise na die gebied voordat hy na die eerste intrekkers kyk. Aandag word gegee aan o.a. die leningplaas Braamrivierwat aanvanklik in die naam van Ockert Brits geregistreer is. Die daaropvolgende bewoners word ook bespreek (Oosthuizens, Scheepers en dan die Gerbers). Daar ook gekyk na die ander 3 leningsplase: Brandhoek(Senekal, Minnie en weereens die Gerbers), Opkomst( (de Buys, van der Schyff, Scheepers en die Ferreiras) en Kleinrivier( (Minnie en die Ferreiras)

Vervolgens word ook aandag gegee aan die inwoners van die Onder-Kouga met die eeuwending. Die lyste van stemgeregtigde burgers vir die Kaapkolonie vir 1891 en 1903 is gebruik om die bewonerslyste saam te stel. (8 bladsye).

Inhoudsopgawe

1. Natuurlike omgewing
Ligging
Topografie
Klimaat en reënval
Flora
Fauna
Streek- en pleknaamgewing
2. Mense van die streek
Inheemse bewoners
Blanke vestiging
  • Reisigers
  • Eerste intrekkers
  • Bewoners rondom die eeuwending
  • Noodsaak van byname
3. Vestigingspatrone en boerdery
Bevolkingsverspreiding
Plaasuitleg en woningbou
Landbou en veeteelt
Verbinding met die buitewêreld en tegnologiese vooruitgang
Ontvolking
4. Samelewingsvorme
Godsgeloof en volksgeloof
Onderwys
Administrasie, politiek en oorlog
Gesondheid
Spys en drank
Ontspanning
Nawoord
Karakter
Toekomsblik
Bronne
Register

 

Die boek sluit ook 'n vyftigtal interessante fotos en sketse in.

Formaat: PDF Aflaaibare lêer (±43mb, ge-zip)
Bladsye : 112 (in Afrikaans )
ISBN :978-1-920429-23-2

 


Onder-Kouga: Bakermat van Gerbers en Ferreiras (The lower Kouga area, heimat of the Gerbers and Ferreiras)

In this highly acclaimed book of 112 pages OJO Ferreira not only provides details of the Lower-Kouga area (location, how names orginated etc), but also shares his research on the very early history of the families who settled there (see table of contents below).

In the chapter on human settlement, Ferreira provides insight into both the early indigenous settlers (albeit this is fairly brief) and the white settlement of the area. W.r.t white settlement, attention is first given to the early official travels to the area. Ferreira then lists the early settlers of the “loan farms”: Braamrivier (which was initially registered to Ockert Brits and later settled by the Oosthuizen, Scheepers & Gerber families), Brandhoek (Senekal, Minnie & again Gerber), Opkomst (de Buys, van der Schyff, Scheepers & the Ferreiras) and Kleinrivier (Minnie & the Ferreiras)

Attention is also paid to who resided in the area towards the end of the 19th century. The lists of burghers eligible to vote in the Cape Colony in 1891 and 1903 were used to compile this residents-list (8 pages).

Table of contents

1. Natuurlike omgewing (Environment)
Ligging (Location)
Topografie (Topography)
Klimaat en reënval (Climate & rainfall)
Flora
Fauna
Streek- en pleknaamgewing (District- and placenames)
2. Mense van die streek (People of the area)
Inheemse bewoners (Indigenous residents)
Blanke vestiging (White settlement)
  • Reisigers (Travellers)
  • Eerste intrekkers (First settlers)
  • Bewoners rondom die eeuwending (Residents at the end of the 19th century)
  • Noodsaak van byname (Necessity of nicknames)
3. Vestigingspatrone en boerdery (Settlement trends & farming)
Bevolkingsverspreiding (Population distribution)
Plaasuitleg en woningbou (Farm layout & buildings)
Landbou en veeteelt (Agriculture & livestock)
Verbinding met die buitewêreld en tegnologiese vooruitgang (Contact with the outside world & technological advancement)
Ontvolking (Depopulation)
4. Samelewingsvorme (Cultural aspects)
Godsgeloof en volksgeloof (Religious matters)
Onderwys (Education)
Administrasie, politiek en oorlog (Administration, politics and war)
Gesondheid (Health)
Spys en drank (Food & drink)
Ontspanning (Recreation)
Nawoord (Afterword)
Karakter (Character)
Toekomsblik (What does the future hold?)
Bronne (Sources)
Register

 

The book also contains some 50-odd interesting photos and sketches.

Format: Downloadable PDF file(±43mb, zipped)
Pages : 112 ( in Afrikaans )
ISBN :978-1-920429-23-2