Van Schalkwyk Geslagsregister

Au$ 4.88

Product Code: OCK1

Hierdie e-Boek bevat die inligting wat Ockert Malan die afgelope twee dekades oor die familie Van Schalkwyk en verwante families in Suid-Afrika versamel het. Dit is nie bedoel om 'n afgeronde publikasie oor die Van Schalkwyks te wees nie omdat dit nie naastenby volledig is nie  -  met uitsondering van die nageslag van b2c1d7e6 Dirk Jacobus van Schalkwyk (1787 - 1861) wat redelik goed gedek is tot ongeveer die jaar 2000.

Hierdie versameling bevat die volgende:

  • Uittreksels uit die oorspronklike (1997) en hersiene uitgawe (2003) van die VAN SCHALKWYKS VAN DIE NIEUWEVELD. Wat  weggelaat word, is die geslagsregisters  sowel as ander dele waaroor meer inligting verkry is en nou hieronder in bygewerkte vorm verskyn..
  • 'n Geslagsregister in WORD-formaat en PDF-formaat, van al die Van Schalkwyks in my databasis, April 2012.
  • Artikels oor die Van Schalkwyks wat verskyn het in die genealogiese tydskifte FAMILIA en CAPENSIS.
  • Inligting oor die vermeende Van Schalkwyk-familiewapen.
  • Voorlopige en finale artikels oor GFWM Schmidt wat 'n aantal treffende stambome van Van Schalkwyk-gesinne geteken het.
  • Illustrasies wat insluit foto's van persone,  stambome, grafstene ens. asook faksimilees van dokumente.
  • Boedeldokumente van Theunis Dirkse en sy seun Dirk.
  • Uittreksels uit DIE KRONIEKE VAN DIE VAN SCHALKWIJKS deur Andries A.van Schalkwijk.
  • 'n GEDCOM-lêer met die volledige Van Schalkwyk databasis.

Formaat: Aflaaibare PDF (± 148mb).

421 bladsye. Afrikaans    


Van Schalkwyk family register

This eBook contains information colelcted  over the past 2 decades by Ockert Malan regarding the Van Schalkwyk and related families. It is not meant to be an all-inclusive history of the family - with the exception of the descendants of b2c1d7e6 Dirk Jacobus van Schalkwyk (1787 - 1861), where the register is relatively complete up to approximately they year 2000.

The collection contains the following:

  • Extracts from the original and revised editions (1997/20030 of the VAN SCHALKWYKS VAN DIE NIEUWEVELD. The family registers have been excluded as more updated information is presented in the WORD and PDF files listed below.
  • A register in WORD and PDF formats of all the Van Schalkwyks in Malan's database as of April 2012
  • Van Schalkwyk-realted articles which have appeared in FAMILIA and CAPENSIS
  • Information regarding a possible Van Schalkwyk family crest
  • Preliminary as well as final articles re GFWM Schmidt who drew exceptional Van Schalkwyk family trees.
  • Illustration, personal photographs,  copies of documents and gravestone photos
  • The estate files of Theunis Dirkse and his son Dirk.
  • Extracts from the DIE KRONIEKE VAN DIE VAN SCHALKWIJKS by Andries A.van Schalkwijk.
  • A copy of the complete Van Schalkwyk database in GEDCOM format. 

Format: Downloadable PDF (± 148 mb).

421 Pages, Afrikaans